Ligging van Australië.
Die vlag van Australië.
Pleknaam
Australië
Au•stra•lië
(land) 'n Land in die Suidelike Halfrond, amptelik die Australiese Gemenebes.
Australië is die sesde grootste land ter wêreld en bestaan uit die Australiese kontinent (die wêreld se kleinste kontinent), die eiland Tasmanië en 'n aantal ander eilande in die Indiese Oseaan, die Stille Oseaan en die Suidelike Oseaan.
  Vertalings:   
Engels: Australia(en)
Nederlands: Australië(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Australië.