Wiktionary:Huidige gebeure

Julie 2019

wysig

14 Julie

wysig
  • Die aantal Afrikaanse inskrywings bereik 7000

Maart 2018

wysig

13 Maart

wysig
  • Die Wikiwoordeboek bereik 20 000 inskrywings.

7 Maart

wysig
  • Die aantal Afrikaanse woorde met 'n beskrywing bereik 6000.

Januarie 2018

wysig

25 Januarie

wysig
  • Die Wikiwoordeboek bereik 19 000 inskrywings.

15 Januarie

wysig
  • Met 18 719 inskrywings steek ons die Sisiliaanse wikiwoordeboek verby en styg na die 68ste plek.

10 Januarie

wysig
  • Die aantal Afrikaanse woorde wat 'n beskrywing het bereik 5000.

4 Januarie

wysig

Desember 2017

wysig

31 Desember

wysig
  • Ons sluit die jaar met 18 371 bladsye.

16 Desember

wysig
  • Die aantal inskrywings bereik 18 000 met die woord Londen.

8 Desember

wysig
  • Die aantal inskrywings bereik 17 785 en Wikiwoordeboek steek daarmee die Hebreeuse woordeboek verby. Die Afrikaanse Wikiwoordeboek styg na die 69ste plek.

5 Desember

wysig

November 2017

wysig

24 November

wysig
  • Die aantal Afrikaanse inskrywings het 3000 bereik.

23 November

wysig
  • Wikiwoordeboek bereik 17 355 inskrywings met die woord rooiborsgans en steek daarmee die Asturiese woordboek verby. Die Afrikaanse Wikiwoordeboek styg na die 70ste plek.

10 November

wysig
  • Wikiwoordeboek bereik die 17 000 inskrywings met die woordjie 's.

8 November 2017

wysig
  • Die Afrikaans 100-woordelys is nou beskryf, hoewel van die definisies nog nagegaan moet word.

Oktober 2017

wysig

30 Oktober 2017

wysig
  • Die nuwe logo word geïmplementeer.

25 Oktober

wysig
  • Woord van die dag verskyn op die tuisblad.
  • Die commons.js van af.wikipedia.org na hier gekopieer. Ons kan nou inklaptabelle gebruik, bv. vir vertalings.

20 Oktober

wysig
  • Ná jare van stilstand het die Wikiwoordeboek herleef! Volgens Zachte se statistiek het die werf sedert September 2011 op 15 980 bladsye stilgestaan. Tog het dit 52 bladtrekke per uur gekry.