Branta ruficollis.
Enkelvoud Meervoud
  rooiborsgans     rooiborsganse    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  rooiborsgansie     rooiborsgansies  
rooi•bors•gans
(voëls)   Branta ruficollis, 'n gans wat in die Arktiese gebiede van Europa broei en tydens die winter na Suidoos-Europa trek.
  Vertalings:   1. Branta ruficollis
Nederlands: roodhalsgans(nl) v/m

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor rooiborsgans.