Gaan na inhoud

Apollo: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
k r2.7.1) (robot Bygevoeg: be:Апалон
Rol weergawe 2003747 deur 2401:4900:16B3:5BD8:2:2:823E:EAF4 (bespreek) terug.
Etiket: Ongedaanmaking
 
(31 wysigings tussenin deur 22 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 1: Lyn 1:
: ''Vir ander gebruike, sien [[Apollo (dubbelsinnig)]].''
[[Beeld:Belvedere Apollo Pio-Clementino Inv1015.jpg|thumb|right|Die beroemdste beeld van Apollo, ''Apollo van Belvedère'' (Romeinse kopie van ’n Griekse oorspronklike van ca. 330–320 v.C., Vatikaanmuseum).]]
{{Inligtingskas2
|naam = Apollo
|kleur = #FFCC99
|titel = ''Griekse Olimpiese god''
|beeld = Apollo of the Belvedere.jpg
|beeld_wydte = 150px
|beeld_onderskrif = Die beroemdste beeld van Apollo, ''Apollo van Belvedère'' (Romeinse kopie van ’n Griekse oorspronklike van ca. 330–320 v.C., Vatikaanmuseum).
|beeld2 =
|beeld2_wydte =
|beeld2_onderskrif =
|opskrif1 = Naam
|1 = Apollo
|opskrif2 = God van
|2 = musiek, poësie, kuns, woorde, boogskiet, plaag, medisyne, son, lig en kennis
|opskrif3 = Blyplek
|3 = Die berg [[Olimpus]]
|opskrif4 = Simbool
|4 = Lier, lourierkrans, luislang, kraai, boog en pyle
|opskrif5 =
|5 =
|opskrif6 = Ouers
|6 = [[Zeus]] en [[Leto]]
|opskrif7 = Broers, susters
|7 = [[Artemis]]
|opskrif8 = Kinders
|8 = [[Asklepios]], [[Troilos]], [[Aristaios]], [[Orfeus]]
|opskrif9 = Romeinse eweknie
|9 = Apollo
|opskrif10 =
|10 =
}}

'''Apollo''' ([[Oudgrieks]]: Ἀπόλλων; Apóllôn of Ἀπέλλων; Apéllôn) was een van die belangrikste gode in die [[Griekse mitologie|Griekse]] en [[Romeinse mitologie]]. Hy was die seun van [[Zeus]] en [[Leto]], en het ’n [[tweeling]]suster, [[Artemis]], gehad.
'''Apollo''' ([[Oudgrieks]]: Ἀπόλλων; Apóllôn of Ἀπέλλων; Apéllôn) was een van die belangrikste gode in die [[Griekse mitologie|Griekse]] en [[Romeinse mitologie]]. Hy was die seun van [[Zeus]] en [[Leto]], en het ’n [[tweeling]]suster, [[Artemis]], gehad.


Van al die gode was sy eredienste die wydste verspreid onder die Griekse volk en het hy die hoogste aansien geniet. Die Griekse [[digter]]s maak dikwels melding van hom, want hy het ’n groot invloed gehad op die ganse lewe van die [[Grieke]], van [[godsdiens]] tot die staatsbestuur en Griekse gewoontes. ’n Mens kan hom beskou as die leier van die Griekse volk op hul pad na die beskawing en ontwikkeling.
Van al die gode was sy eredienste die wydste verspreid onder die Griekse volk en het hy die hoogste aansien geniet. Die Griekse [[digter]]s maak dikwels melding van hom, want hy het ’n groot invloed gehad op die ganse lewe van die [[Grieke]], van [[godsdiens]] tot die staatsbestuur en Griekse gebruike. ’n Mens kan hom beskou as die leier van die Griekse volk op hul pad na die beskawing en ontwikkeling.


==Simbole==
== Simbole ==
Apollo word verbind met lig en die [[son]], die waarheid en voorspellings, [[boogskiet]], [[medisyne]] en heling, [[musiek]], die [[digkuns]], die kunste en meer.
Apollo word verbind met lig en die [[son]], die waarheid en voorspellings, [[boogskiet]], [[medisyne]] en heling, [[musiek]], die [[digkuns]], die kunste en meer.


Bome: loerier; diere: wolf, swaan, dolfyn; ander: pyl en boog, loerierkrans, siter.
Bome: loerier; diere: wolf, swaan, dolfyn; ander: pyl en boog, loerierkrans, siter.


==Verhoudings en kinders==
== Verhoudings en kinders ==
Apollo het as jong god vele romantiese avonture gehad, met [[nimf]]e sowel as sterflike vroue. So was hy verlief op Daphne, die dogter van die riviergod Peneus, maar sy het nie dieselfde oor hom gevoel nie. Sy het van hom gevlug en haar pa gevra om haar van gedaante te laat verander sodat hy haar nie kon kry nie, en sy het in ’n loerierboom verander.
Apollo het as jong god vele romantiese avonture gehad, met [[nimf]]e sowel as sterflike vroue. So was hy verlief op Dafne, die dogter van die riviergod Peneus, maar sy het nie dieselfde oor hom gevoel nie. Sy het van hom gevlug en haar pa gevra om haar van gedaante te laat verander sodat hy haar nie kon kry nie, en sy het in ’n loerierboom verander.


Hy het die ''[[heros (mitologie)|heros]]'' [[Ion (mitologie)|Ion]], stamvader van die Ioniërs, verwek by Creüsa, dogter van die Attiese koning Eregteus, wat hy verlei het. Die ''heros'' [[Asklepios]] was sy seun uit sy verhouding met Koronis. Hy was ook verlief op die atletiese nimf Sirene, by wie hy ’n seun, [[Aristaios]], gehad het, en die Trojaanse prinses Cassandra.
Hy het [[Ion (mitologie)|Ion]], stamvader van die Ioniërs, verwek by Kreüsa, dogter van die Attiese koning Eregteus, wat hy verlei het. [[Asklepios]] was sy seun uit sy verhouding met Koronis. Hy was ook verlief op die atletiese nimf Sirene, by wie hy ’n seun, [[Aristaios]], gehad het, en die Trojaanse prinses Kassandra.


Hy het ook verhoudings met mans gehad, van wie die bekendstes Hiasintos en Siparissos was. Toe hulle sterf, het hy eersgenoemde in ’n blom ([[hiasint]]) verander en die tweede in ’n boom ([[sipres]]).
Hy het ook verhoudings met mans gehad, van wie die bekendstes Hiasintos en Siparissos was. Toe hulle sterf, het hy eersgenoemde in ’n blom ([[hiasint]]) verander en die tweede in ’n boom ([[sipres]]).


== Verwysings ==
== Verwysings ==
:''Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Nederlandse Wikipedia-artikel [http://nl.wikipedia.org/wiki/Apollon]
: ''Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Nederlandse Wikipedia-artikel [[:nl:Apollon]]''
*Beekes, R.S.P. ''The Origin of Apollo'', in ''JANER'' 3 (2003), pp. 1–21.
* Beekes, R.S.P. ''The Origin of Apollo'', in ''JANER'' 3 (2003), bl. 1–21.
*Grimal, P. Apollo in ''The Dictionary of Classical Mythology'', Oxford, 1986, pp. 47-50.</span>
* Grimal, P. Apollo in ''The Dictionary of Classical Mythology'', Oxford, 1986, bl. 47-50.
{{Verwysings}}


==Verdere leesstof==
== Verdere leesstof ==
*Solomon, J. (red.). ''Apollo: Origins and Influences'', Tucson - Londen, 1994. {{ISBN|0816513899}}
* Solomon, J. (red.). ''Apollo: Origins and Influences'', Tucson Londen, 1994. {{ISBN|0816513899}}
*Stewart, A.F. ''When is a kouros not an Apollo? The Tenea "Apollo" revisited'', in ''Corinthiaca. Studies in Honor of Darrell A. Amyx'', New York, pp. 54–70.
* Stewart, A.F. ''When is a kouros not an Apollo? The Tenea "Apollo" revisited'', in ''Corinthiaca. Studies in Honor of Darrell A. Amyx'', New York, bl. 54–70.

{{Griekse mitologie}}
{{Romeinse mitologie}}
{{Normdata}}


[[Kategorie:Olimpiese gode]]
[[Kategorie:Olimpiese gode]]
[[Kategorie:Romeinse mitologie]]
[[Kategorie:Romeinse mitologie]]

[[ar:أبولو (إله إغريقي)]]
[[be:Апалон]]
[[bg:Аполон]]
[[bn:অ্যাপোলো]]
[[bo:ཨ་པོ་ལུའོ།]]
[[bs:Apolon]]
[[ca:Apol·lo]]
[[cs:Apollón]]
[[cy:Apollo]]
[[da:Apollon]]
[[de:Apollon]]
[[el:Απόλλων]]
[[en:Apollo]]
[[eo:Apolono]]
[[es:Apolo]]
[[et:Apollon]]
[[eu:Apolo]]
[[fa:آپولو (اساطیر یونان)]]
[[fi:Apollon]]
[[fr:Apollon]]
[[gl:Apolo]]
[[he:אפולו]]
[[hi:अपोलो]]
[[hr:Apolon]]
[[hu:Apollón]]
[[hy:Ապոլլոն]]
[[ia:Apollon]]
[[id:Apollo (mitologi)]]
[[is:Apollon]]
[[it:Apollo]]
[[ja:アポローン]]
[[ka:აპოლონი]]
[[ko:아폴론]]
[[kw:Appolyn]]
[[la:Apollo]]
[[lb:Apollo (Mythologie)]]
[[lt:Apolonas]]
[[lv:Apolons]]
[[mk:Аполон]]
[[ml:അപോളോ]]
[[mr:अपोलो]]
[[nds:Apollon]]
[[nl:Apollon]]
[[nn:Apollon]]
[[no:Apollon]]
[[nrm:Apollon]]
[[pa:ਅਪੋਲੋ]]
[[pl:Apollo (mitologia)]]
[[pt:Apolo]]
[[ro:Apollo (mitologie)]]
[[ru:Аполлон]]
[[sh:Apolon]]
[[simple:Apollo]]
[[sk:Apolón]]
[[sl:Apolon]]
[[sr:Аполон]]
[[sv:Apollon]]
[[ta:அப்போலோ]]
[[th:อพอลโล]]
[[tl:Apollo]]
[[tr:Apollon]]
[[uk:Аполлон]]
[[ur:اپالو]]
[[vi:Apollo]]
[[zh:阿波罗]]
[[zh-yue:阿波羅]]

Huidige wysiging sedert 05:18, 21 Junie 2019

Vir ander gebruike, sien Apollo (dubbelsinnig).
Apollo
Griekse Olimpiese god
Die beroemdste beeld van Apollo, Apollo van Belvedère (Romeinse kopie van ’n Griekse oorspronklike van ca. 330–320 v.C., Vatikaanmuseum).
Die beroemdste beeld van Apollo, Apollo van Belvedère (Romeinse kopie van ’n Griekse oorspronklike van ca. 330–320 v.C., Vatikaanmuseum).
Naam Apollo
God van musiek, poësie, kuns, woorde, boogskiet, plaag, medisyne, son, lig en kennis
Blyplek Die berg Olimpus
Simbool Lier, lourierkrans, luislang, kraai, boog en pyle
Ouers Zeus en Leto
Broers, susters Artemis
Kinders Asklepios, Troilos, Aristaios, Orfeus
Romeinse eweknie Apollo

Apollo (Oudgrieks: Ἀπόλλων; Apóllôn of Ἀπέλλων; Apéllôn) was een van die belangrikste gode in die Griekse en Romeinse mitologie. Hy was die seun van Zeus en Leto, en het ’n tweelingsuster, Artemis, gehad.

Van al die gode was sy eredienste die wydste verspreid onder die Griekse volk en het hy die hoogste aansien geniet. Die Griekse digters maak dikwels melding van hom, want hy het ’n groot invloed gehad op die ganse lewe van die Grieke, van godsdiens tot die staatsbestuur en Griekse gebruike. ’n Mens kan hom beskou as die leier van die Griekse volk op hul pad na die beskawing en ontwikkeling.

Simbole

[wysig | wysig bron]

Apollo word verbind met lig en die son, die waarheid en voorspellings, boogskiet, medisyne en heling, musiek, die digkuns, die kunste en meer.

Bome: loerier; diere: wolf, swaan, dolfyn; ander: pyl en boog, loerierkrans, siter.

Verhoudings en kinders

[wysig | wysig bron]

Apollo het as jong god vele romantiese avonture gehad, met nimfe sowel as sterflike vroue. So was hy verlief op Dafne, die dogter van die riviergod Peneus, maar sy het nie dieselfde oor hom gevoel nie. Sy het van hom gevlug en haar pa gevra om haar van gedaante te laat verander sodat hy haar nie kon kry nie, en sy het in ’n loerierboom verander.

Hy het Ion, stamvader van die Ioniërs, verwek by Kreüsa, dogter van die Attiese koning Eregteus, wat hy verlei het. Asklepios was sy seun uit sy verhouding met Koronis. Hy was ook verlief op die atletiese nimf Sirene, by wie hy ’n seun, Aristaios, gehad het, en die Trojaanse prinses Kassandra.

Hy het ook verhoudings met mans gehad, van wie die bekendstes Hiasintos en Siparissos was. Toe hulle sterf, het hy eersgenoemde in ’n blom (hiasint) verander en die tweede in ’n boom (sipres).

Verwysings

[wysig | wysig bron]
Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Nederlandse Wikipedia-artikel nl:Apollon
  • Beekes, R.S.P. The Origin of Apollo, in JANER 3 (2003), bl. 1–21.
  • Grimal, P. Apollo in The Dictionary of Classical Mythology, Oxford, 1986, bl. 47-50.

Verdere leesstof

[wysig | wysig bron]
  • Solomon, J. (red.). Apollo: Origins and Influences, Tucson – Londen, 1994. ISBN 0816513899
  • Stewart, A.F. When is a kouros not an Apollo? The Tenea "Apollo" revisited, in Corinthiaca. Studies in Honor of Darrell A. Amyx, New York, bl. 54–70.