Gaan na inhoud

Bultrugwalvis: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
Xqbot (besprekings | bydraes)
k Robot: ro:Balenă cu cocoașă is 'n goeie artikel
Fix.
 
(11 wysigings tussenin deur 8 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 9: Lyn 9:
| image2_width = 250px
| image2_width = 250px
| image2_caption = Vergelyking in grootte met 'n volwasse mens
| image2_caption = Vergelyking in grootte met 'n volwasse mens
| domain = [[Eukaryota]]
| regnum = [[Animalia]]
| regnum = [[Animalia]]
| phylum = [[Chordata]]
| phylum = [[Chordata]]
| subphylum = [[Vertebrata]]
| subphylum_authority = ([[Cuvier]], [[1812]])
| infraphylum = [[Gnathostomata]]
| classis = [[Mammalia]]
| classis = [[Mammalia]]
| subclassis = [[Eutheria]]
| subclassis = [[Eutheria]]
Lyn 29: Lyn 33:
{| class="wikitable" border="1" style="width: 20em; font-size: 90%; float: left; margin-left: 0em; margin-right: 1em;"
{| class="wikitable" border="1" style="width: 20em; font-size: 90%; float: left; margin-left: 0em; margin-right: 1em;"
|-
|-
! [[Lêer:Gnome-speakernotes.svg|left|40px]]<big>'''Sang van die bultrugwalvis'''</big>
! [[Lêer:Gnome-speakernotes.svg|links|40px]]<big>'''Sang van die bultrugwalvis'''</big>
|-
|-
|1. Algemene bultrugwalvisgeluide op 'n winderige dag[[Lêer:Humpback_whale_moo.ogg|noicon|]]
|1. Algemene bultrugwalvisgeluide op 'n winderige dag[[Lêer:Humpback_whale_moo.ogg]]
|-
|-
|2. 'n Bultrugwalvis sing[[Lêer:Humpback whale wheezeblow.ogg|noicon|]]
|2. 'n Bultrugwalvis sing[[Lêer:Humpback whale wheezeblow.ogg]]
|-
|-
|3. Nog 'n bultrugwalvis sing[[Lêer:Akhumphi1x.ogg|noicon|]]
|3. Nog 'n bultrugwalvis sing[[Lêer:Akhumphi1x.ogg]]
|-
|-
|<center><small>Probleme? Sien ''[[Wikipedia:Mediahulp (Ogg)|Mediahulp]]''.</center>
| style="text-align:center;" | <small>Probleme? Sien ''[[Wikipedia:Mediahulp (Ogg)|Mediahulp]]''.
|}
|}


Bultrugwalvisse word in oseane en seë regoor die wêreld aangetref en migreer elke jaar tipies tot 25 000 km. Hulle vreet slegs in die somer, in poolwaters, en migreer in die winter na tropiese of subtropiese waters om voort te plant en geboorte te gee.
Bultrugwalvisse word in oseane en seë dwarsoor die wêreld aangetref en migreer elke jaar tipies tot 25 000 km. Hulle vreet slegs in die somer, in poolwaters, en migreer in die winter na tropiese of subtropiese waters om voort te plant en geboorte te gee.


Bultrugwalvisse het 'n verskeidenheid vreetmetodes, waaronder die lugborrelmetode: 'n groep walvisse blaas lugborrels terwyl hulle in sirkels swem en skep sodoende 'n ring of "net" wat uit lugborrels bestaan. Die borrels omring 'n groep visse, wat in die gebied tussen die borrels vasgevang is. Soos die walvisse in kleiner en kleiner sirkels swem, word die ring al hoe kleiner en die visse meer vasgevang. Die walvisse sal dan skielik na bo swem, deur hierdie borrelnet, met hulle monde oop, en dan duisende visse in een hap vang. Hierdie metode is al waargeneem met 'n borrelringe van tot 30 m wyd en die samewerking van 'n swetterjoel walvisse. Sommige walvisse blaas lugborrels deur hulle spuitgate, ander duik dieper om visse na die oppervlak te jaag en ander jaag die visse in die "net" in deur geluide te maak.
Bultrugwalvisse het 'n verskeidenheid vreetmetodes, waaronder die lugborrelmetode: 'n groep walvisse blaas lugborrels terwyl hulle in sirkels swem en skep sodoende 'n ring of "net" wat uit lugborrels bestaan. Die borrels omring 'n groep visse, wat in die gebied tussen die borrels vasgevang is. Soos die walvisse in kleiner en kleiner sirkels swem, word die ring al hoe kleiner en die visse meer vasgevang. Die walvisse sal dan skielik na bo swem, deur hierdie borrelnet, met hulle monde oop, en dan duisende visse in een hap vang. Hierdie metode is al waargeneem met borrelringe van tot 30 m wyd en die samewerking van 'n swetterjoel walvisse. Sommige walvisse blaas lugborrels deur hulle spuitgate, ander duik dieper om visse na die oppervlak te jaag en ander jaag die visse in die "net" in deur geluide te maak.


[[Lêer:Humpback-bubble-spiral Olson.jpg|thumb|left|200px|Die "net" van lugborrels]]
[[Lêer:Humpback-bubble-spiral Olson.jpg|duimnael|links|200px|Die "net" van lugborrels]]


Soos ander groot walvisse, is die bultrugwalvis (beide tans en toe) 'n teiken vir die walvisvangsnywerheid. As gevolg van oorvangs het die bevolking met 'n beraamde 90% gedaal voordat wetlike beperkings in 1966 ingebring is. Die bultrugbevolkings het sedertdien gedeeltelik herstel, alhoewel verstrikking in visvanggereedskap, botsings met skepe en geraasbesoedeling steeds rede tot kommer is. Daar is vandag ten minste 80 000 wêreldwyd. Alhoewel hulle in die verlede deur jagters tot op die randjie van uitsterwing gejag is, is hulle vandag veral gewild onder toeriste wat veral na dele van [[Australië]] en die [[Verenigde State]] reis om hierdie diere in hulle natuurlik omgewing waar te neem.
Soos ander groot walvisse, is die bultrugwalvis (beide tans en toe) 'n teiken vir die walvisvangsnywerheid. As gevolg van oorvangs het die bevolking met 'n beraamde 90% gedaal voordat regulasies in [[1966]] ingebring is. Die bultrugbevolkings het sedertdien gedeeltelik herstel, alhoewel verstrikking in visvanggereedskap, botsings met skepe en geraasbesoedeling steeds rede tot kommer is. Daar is vandag ten minste 80 000 wêreldwyd. Alhoewel hulle in die verlede deur jagters tot op die randjie van uitsterwing gejag is, is hulle vandag veral gewild onder toeriste wat veral na dele van [[Australië]] en die [[Verenigde State]] reis om hierdie diere in hulle natuurlik omgewing waar te neem.


== Sien ook ==
== Sien ook ==
Lyn 55: Lyn 59:
== Verwysings ==
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
{{Verwysings}}
{{Normdata}}


{{Taksonbalk}}
[[Kategorie:Vinwalvisse]]
[[Kategorie:Vinwalvisse]]

{{Link FA|en}}
{{Link FA|fr}}
{{Link FA|he}}
{{Link FA|hu}}
{{Link FA|pl}}
{{Link FA|ru}}
{{Link GA|de}}
{{Link GA|no}}
{{Link GA|ro}}

Huidige wysiging sedert 12:36, 23 Augustus 2021

Bultrugwalvis
Vergelyking in grootte met 'n volwasse mens
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Klas:
Subklas:
Orde:
Suborde:
Familie:
Genus:
Megaptera

Gray, 1846
Spesie:
M. novaeangliae
Binomiale naam
Megaptera novaeangliae
Borowski, 1781
Verspreiding van die bultrugwalvis

Die bultrugwalvis of boggel(rug)walvis (Megaptera novaeangliae) is 'n baardwalvis en een van die groter vinwalvisspesies. Volwasse bultrugwalvisse het 'n lengte van 12–16 m en weeg ongeveer 36 000 kg. Die blouwalvis het 'n kenmerklike vorm, met uitsonderlike lang borsvinne en 'n bulterige kop. Dit is 'n akrobatiese dier wat dikwels bo die wateroppervlak spring en die water met sy vinne slaan. Mannetjies "sing" komplekse walvisgesange, wat elk tussen 10 en 20 minute duur en vir ure lank herhaal kan word. Die doel van hierdie singery is nog nie duidelik nie, alhoewel dit blyk 'n rol tydens paring te hê.

Sang van die bultrugwalvis
1. Algemene bultrugwalvisgeluide op 'n winderige dag
2. 'n Bultrugwalvis sing
3. Nog 'n bultrugwalvis sing
Probleme? Sien Mediahulp.

Bultrugwalvisse word in oseane en seë dwarsoor die wêreld aangetref en migreer elke jaar tipies tot 25 000 km. Hulle vreet slegs in die somer, in poolwaters, en migreer in die winter na tropiese of subtropiese waters om voort te plant en geboorte te gee.

Bultrugwalvisse het 'n verskeidenheid vreetmetodes, waaronder die lugborrelmetode: 'n groep walvisse blaas lugborrels terwyl hulle in sirkels swem en skep sodoende 'n ring of "net" wat uit lugborrels bestaan. Die borrels omring 'n groep visse, wat in die gebied tussen die borrels vasgevang is. Soos die walvisse in kleiner en kleiner sirkels swem, word die ring al hoe kleiner en die visse meer vasgevang. Die walvisse sal dan skielik na bo swem, deur hierdie borrelnet, met hulle monde oop, en dan duisende visse in een hap vang. Hierdie metode is al waargeneem met borrelringe van tot 30 m wyd en die samewerking van 'n swetterjoel walvisse. Sommige walvisse blaas lugborrels deur hulle spuitgate, ander duik dieper om visse na die oppervlak te jaag en ander jaag die visse in die "net" in deur geluide te maak.

Die "net" van lugborrels

Soos ander groot walvisse, is die bultrugwalvis (beide tans en toe) 'n teiken vir die walvisvangsnywerheid. As gevolg van oorvangs het die bevolking met 'n beraamde 90% gedaal voordat regulasies in 1966 ingebring is. Die bultrugbevolkings het sedertdien gedeeltelik herstel, alhoewel verstrikking in visvanggereedskap, botsings met skepe en geraasbesoedeling steeds rede tot kommer is. Daar is vandag ten minste 80 000 wêreldwyd. Alhoewel hulle in die verlede deur jagters tot op die randjie van uitsterwing gejag is, is hulle vandag veral gewild onder toeriste wat veral na dele van Australië en die Verenigde State reis om hierdie diere in hulle natuurlik omgewing waar te neem.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Reilly, S.B., Bannister, J.L., Best, P.B., Brown, M., Brownell Jr., R.L., Butterworth, D.S., Clapham, P.J., Cooke, J., Donovan, G.P., Urbán, J. & Zerbini, A.N. (2008) Megaptera novaeangliae. Verkry op 7 Oktober 2008.