Gaan na inhoud

Winter: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
No edit summary
No edit summary
 
(Een wysiging tussenin deur een ander gebruiker nie gewys nie)
Lyn 2: Lyn 2:
[[Lêer:Kot w zimie.jpg|duimnael|280px|Kat op die koue sneeu.]]
[[Lêer:Kot w zimie.jpg|duimnael|280px|Kat op die koue sneeu.]]


'''Winter''' is een van die vier seisoene waarin die [[jaar]] opgedeel word. Winter volg na [[herfs]] en kom voor die [[lente]]. Dit is die koudste tyd van die jaar. Gedurende die wintermaande is die [[dag|dae]] korter en die [[nag]]te langer (dit word vroeg donker).
'''Winter''' is een van die vier seisoene waarin die [[jaar]] verdeel word. Winter volg na [[herfs]] en kom voor die [[lente]]. Dit is die koudste tyd van die jaar. Gedurende die wintermaande is die [[dag|dae]] korter en die [[nag]]te langer (dit word vroeg donker).


[[Meteorologie|Meteorologies gesproke]] val die maande [[Junie]], [[Julie]] en [[Augustus]] in die winter ([[Suidelike Halfrond]]). Terwyl dit winter in die Suidelike Halfrond is, is dit [[somer]] in die [[Noordelike Halfrond]].
[[Meteorologie|Meteorologies gesproke]] val die maande [[Junie]], [[Julie]] en [[Augustus]] in die winter ([[Suidelike Halfrond]]). Terwyl dit winter in die Suidelike Halfrond is, is dit [[somer]] in die [[Noordelike Halfrond]].
Lyn 18: Lyn 18:
{{Saadjie}}
{{Saadjie}}
{{Seisoene}}
{{Seisoene}}

{{Normdata}}


[[Kategorie:Winter| ]]
[[Kategorie:Winter| ]]

Huidige wysiging sedert 18:15, 14 April 2022

'n Park wat in die winter met sneeu bedek is.
Kat op die koue sneeu.

Winter is een van die vier seisoene waarin die jaar verdeel word. Winter volg na herfs en kom voor die lente. Dit is die koudste tyd van die jaar. Gedurende die wintermaande is die dae korter en die nagte langer (dit word vroeg donker).

Meteorologies gesproke val die maande Junie, Julie en Augustus in die winter (Suidelike Halfrond). Terwyl dit winter in die Suidelike Halfrond is, is dit somer in die Noordelike Halfrond.

Astronomies gesproke begin die winter egter met die wintersonstilstand. In die Suidelike Halfrond vind die wintersonstilstand gewoonlik op 21 of 22 Junie plaas. In die Noordelike Halfrond vind dit gewoonlik op 21 of 22 Desember plaas.

Winter word met sneeu, ryp en snerpende koue geassosieer. Mense trek warmer aan en bly eerder binnenshuis om warm te bly. Sekere sportsoorte, soos ski, kan net in die winter beoefen word.

Bladwisselende plante verloor hulle blare in die herfs en het dus geen blare in die winter nie. Sommige diere (soos bere) hiberneer gedurende die winter, terwyl ander (soos sommige hase en jakkalse) 'n dik pels ontwikkel om hulle teen die koue te beskerm.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]