Suidelike-balkghieliemientjie: Verskil tussen weergawes
Addbot (besprekings | bydraes) k Verplasing van 1 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q3643340 |
Addbot (besprekings | bydraes) k Bot: Verplasing van interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q3643340 |
||
Lyn 50: | Lyn 50: | ||
[[Kategorie:Beenvisse]] |
[[Kategorie:Beenvisse]] |
||
[[ca:Opsaridium peringueyi]] |
|||
[[es:Opsaridium peringueyi]] |
|||
[[pt:Opsaridium peringueyi]] |
Wysiging soos op 21:38, 20 Augustus 2013
Suidelike-balkghieliemientjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | O. peringueyi
|
Binomiale naam | |
Opsaridium peringueyi (Gilchrist & W. W. Thompson, 1913)
|
Die Suidelike-balkghieliemientjie (Opsaridium peringueyi) is 'n varswater vis wat voorkom in riviere aan die ooskus van Suider-Afrika vanaf die Saverivier tot by die Pongolarivier. In Engels staan die vis bekend as die Southern barred minnow.
Voorkoms
Die vis het 'n lang, slanke lyf. Die dorsalevin is agter die bekkenvin se voorste punt en die analevin is groot. Die kop is gepunt en die oë en kop is groot. Die mannetjies het tuberkels op die onderste kaak, die gepaarde vinne en op die skubbe agter die bekkenvin. Die vis is silweragtig met 7-9 blou-swart vertikale bane oor die lyf. Die agterste rant van die dorsalevin is swart. Broeiende mannetjies word oranje-rooi op die kop, lyf en vinne. Die vis word tot 90 mm lank.
Habitat
Die vis leef in helder, vlak, vloeiende water van standhoudende riviere. Hulle kom veral voor in stroomversnellings of water wat oor sand en rotse vloei. Die vis leef in skole saam en vreet bodem en drywende insekte en klein organismes. Hulle kan tot 6 jaar oud word en broei in die lente en somer. Die wyfie kan meer as eenkeer per seisoen eiers lê.
Sien ook
- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Bron
- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1