Suva
Voorkoms
Kaart | Vlag |
Wapen | |
Land | Fidji |
Divisie | Central |
Koördinate | 18°14′16″S 178°44′19″E / 18.23778°S 178.73861°O |
Gestig op | 19de eeu |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 2 048 vk km |
Hoogte bo seevlak | 0 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2007) | 85 691 |
- Bevolkingsdigtheid | 41,84/vk km |
Tydsone | UTC +12 |
- Somertyd | UTC +12 |
Burgemeester | Peni Volavola |
Amptelike webwerf | Suva City Council |
Suva is die hoofstad en grootste stad van die eilandnasie Fidji en het 'n bevolking van 85 691 in 2007 gehad en 'n oppervlakte van 2 048 km².