Gaan na inhoud

Kanton Aargau

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Makecat-bot (besprekings | bydraes) op 00:27, 6 Maart 2013 (r2.6.5) (robot Bygevoeg: sh:Aargau)
Kanton Aargau
Kantonsvlag Kantonswapen
(Besonderhede) (Besonderhede)
Basiese gegewens
Ampstaal: Duits
Hoofstad: Aarau
Stigting: 1803
Oppervlakte: 1 403,81 km²
Bevolking: 612 611[1]
Bevolkingsdigtheid: 436 inwoners / km²
Buitelanders: 21,9 % (April 2011)[2]
Werkloosheidsyfer: 2,6 % (Julie 2011)[3]
ISO 3166-2: CH-AG
Amptelike webwerf: www.ag.ch
Kaart

Aargau is 'n kanton in noordelike Switserland met sowat 600 duisend inwoners. 85,7% van die inwoners praat Duits as moedertaal. Ongeveer 50% is gereformeerd en 50% katoliek. Die hoofstad is Aarau.

Distrikte

Aargau is onderverdeel in 11 distrikte:

Verwysings