Gaan na inhoud

Animal Diversity Web

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur KabouterBot (besprekings | bydraes) op 08:24, 8 September 2018 (Uitleg van bronteks)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Animal Diversity Web (ADW) is ’n aanlyn databasis met inligting oor die geskiedenis, klassifikasie, spesie-eienskappe, bewaring en verspreiding van duisende dierspesies. Dit bevat ook talle foto's, klankgrepe en ’n virtuele museum.