Suva
Voorkoms
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Fidji |
Provinsie | Sentraal |
Koördinate | 18°08′S 178°26′O / 18.133°S 178.433°O |
Stigting | 19de eeu |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 2 048 vk km |
Hoogte bo seevlak | 0 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2009) | 88 271 |
- Bevolkingsdigtheid | 41,84/vk km |
Tydsone | UTC +12 |
- Somertyd | UTC +12 |
Burgemeester | Peni Volavola |
Amptelike webwerf | Suva City Council |
Suva (Fidjiaans: [ˈsuβa]) is die hoofstad en tweede grootste stad van die eilandnasie Fidji naas Nasinu. Die stad is aan die suidkus van die eiland Viti Levu geleë, die land se grootste eiland. Die stad het 'n bevolking van 88 271 in 2011 gehad en 'n oppervlakte van 2 048 km².
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Suva.
- (en) Toerisme-inligting oor Suva op Wikivoyage
- (en) Amptelike webwerf van Suva
- (en) "Suva". Encyclopædia Britannica. Besoek op 18 Februarie 2020.