Gaan na inhoud

Hoërskool Outeniqua

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Oesjaar (besprekings | bydraes) op 17:32, 21 April 2024 (→‎Noemenswaardige alumni: Vertaal dit uit Engels asb. Jou skakel lei na niks.)
Hoërskool Outeniqua
Leuse Nobilitat labor
Gestig 1923
Tipe Staatskool
Hoof Mnr. Vorster
Stigter Ds. J.S. Beyers
Leerlinge 1600
Grade 8-12
Stad George
Provinsie Wes-Kaap
Land Suid-Afrika
Koshuis(e) Beyers Tehuis (seuns)
Oompie Meyer Koshuis (dogters)

Hoërskool Outeniqua is 'n hoërskool in George, Suid-Afrika. Dit is die grootste Afrikaansmedium hoërskool tussen Kaapstad en Port Elizabeth. Dit het in 2014 1 615 leerlinge in grade 8 tot 12 gehad. Daar was toe sowat 80 personeellede. Die skool is in 1923 gestig.

Noemenswaardige alumni

Verwysings

Bronne