Gaan na inhoud

Niamey

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Niamey in Niger

Niamey is die hoofstad en grootste stad in Niger. Die stad is langs die Nigerrivier. Die stad het 'n bevolking van 674,950 in 2002, en meer as 90% van die bevolking is Moslem.

Bevolking

Bevolking
1901 1930 1960 1980 2005
600 3 000 30 000 250 000 750 000