Gaan na inhoud

Oranjeborssuikerbekkie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Anthobaphes violacea)

Oranjeborssuikerbekkie
Mannetjie op 'n Leucadendron-plant
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Anthobaphes

Cabanis, 1850
Spesie:
A. violacea
Binomiale naam
Anthobaphes violacea
(Linnaeus, 1766)
Sinonieme

Nectarinia violacea

Die oranjeborssuikerbekkie (Anthobaphes violacea) is 'n algemene endemiese-algemene standvoël en plaaslike nomade in fynbos en aangrensende tuine. Die voël is 12 tot 15 cm groot en weeg 7 tot 13 gram. In Engels staan dit as die orange-breasted sunbird bekend.

Galery

[wysig | wysig bron]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. BirdLife International (2012). "Nectarinia violacea". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)