Gaan na inhoud

muisies

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  muis     muise    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  muisie     muisies  
mui•sies
Meervoud van muisie; meer as een muisie.
«Klein muisies het groot ore.»
'n Mens moet versigtig wees wat hulle voor kinders sê.

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor muisies.