Pergamon: Verskil tussen weergawes

Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Voyageur (besprekings | bydraes)
kNo edit summary
Etiket: 2017-bronwysiging
Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8
 
(2 wysigings tussenin deur 2 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 38:
Vir hul steun teen die [[Seleukiede]] is die Attaliede beloon met die voormalige Seleukiede-gebiede in [[Anatolië|Klein-Asië]].
 
Die Attaliede was intelligent en vrygewig. Griekse stede in hul gebiede het ’n mate van onafhanklikheid behou en hulle het geskenke gestuur na Griekse kulturele gebiede soos [[Delphi]], [[Delos]] en [[Athene]]. Hulle het die [[akropolis]] van Pergamum herbou volgens die [[Akropolis]] in Athene. Toe [[Attalus III van Pergamum|Attalus III]] (138-133 v.C.) in 133 v.C. sonder ’n erfgenaam dood is, het hy die hele PergamumPergamon aan Rome bemaak om ’n burgeroorlog te voorkom.
 
Die [[Ottomaanse Ryk|Ottomaanse]] sultan [[Murat III]] het twee groot albastervase van die ruïnes van Pergamum na [[Istanboel]] geneem waar dit in die [[Aya Sophia]] gebruik is.<ref>E.J. Brill's first encyclopaedia of Islam, 1913-1936 - bl. 526</ref>
Lyn 44:
== Belangrike ruïnes ==
=== Bo-Akropolis ===
[[Lêer:Modell Pergamonmuseum.jpg|duimnael|250px|’n Model van die Akropolis in die Pergamon-museum[[Pergamonmuseum]] in Berlyn.]]
Die Groot Altaar van Pergamon is in die [[Pergamum-museum]] in [[Berlyn]]. Die voetstuk is nog in die Akropolis.
 
Ander ruïnes sluit in:
* Die Hellenistiese Teater met sitplek vir 10&nbsp;000. Dit het die steilste sitplekke gehad van enige teater in die antieke wêreld.<ref>[http://www.whitman.edu/theatre/theatretour/pergamon/introduction/pergamon.intro2.htm PergamumPergamon] {{Webarchive|url=https://web.archive.org/web/20101130091534/http://www.whitman.edu/theatre/theatretour/pergamon/introduction/pergamon.intro2.htm |date=30 November 2010 }} URL besoek op 24 September 2007</ref>
* Die Tempel van [[Trajanus]]
* Die Tempel van [[Athena]]
* Die biblioteek
* Die koninklike paleise
* Die Heroön – ’n tempel waar die konings van Pergamon, veral Attalus I en Eumenes II, aanbid is.<ref>[http://www.turkishodyssey.com/places/aegean/aegean1.htm Bergama (Pergamum)-Akhisar (Thyatira).] {{Webarchive|url=https://web.archive.org/web/20070928072838/http://www.turkishodyssey.com/places/aegean/aegean1.htm |date=28 September 2007 }} Besoek op September 24, 2007</ref>
* Die Tempel van [[Dionysos]]
* Die Boplein
* Die Romeinse badkompleks
 
PergamumPergamon se biblioteek was een van die bestes in die antieke Griekse beskawing. Toe die [[Ptolemeïese Ryk|Ptolemeërs]] ophou om [[papirus]] uit te voer, hoofsaaklik weens mededinging en tekorte, het die inwoners van PergamumPergamon ’n nuwe materiaal ontwerp met die naam "perkament", genoem na hul stad. PergamumPergamon se biblioteek het glo 200 000 volumes bevat wat [[Markus Antonius]] later vir [[Cleopatra]] gegee het as ’n trougeskenk.
 
=== Onder-Akropolis ===
Lyn 93:
* Kosmetatou, Elizabeth (2003) "The Attalids of Pergamon," in Andrew Erskine, red., ''A Companion to the Hellenistic World''. Oxford: Blackwell: ble. 159–174. ISBN 1-4051-3278-7.
* Nagy, Gregory (1998). "The Library of Pergamon as a Classical Model," in Helmut Koester, red., ''Pergamon: Citadel of the Gods''. Harrisburg PA: Trinity Press International: 185-232.
* Nagy, Gregory (2007). "The Idea of the Library as a Classical Model for European Culture," http://chs.harvard.edu/publications.sec/online_print_books.ssp/ {{Webarchive|url=https://web.archive.org/web/20130415063306/http://chs.harvard.edu/publications.sec/online_print_books.ssp/ |date=15 April 2013 }}. Center for Hellenic Studies
 
== Eksterne skakels ==