Tuisblad
Welkom by Wikipedia,
die vrye ensiklopedie wat deur enigiemand verbeter en uitgebrei kan word.
|
|
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep. | |
Inleiding • Hulp • Kontak | Gebruikersportaal • Voorbladartikels • Kategorieë • Stel ’n vraag |
Voorbladartikel
Steven Allan Spielberg KBE (gebore 18 Desember 1946) is 'n Amerikaanse regisseur, vervaardiger en draaiboekskrywer. Hy is 'n belangrike figuur in die New Hollywood-tydperk en 'n pionier van die moderne supertreffer. Hy is die kommersieel suksesvolste regisseur in die geskiedenis en is al 'n rekordgetal van 13 keer vir 'n Oscar vir beste prent benoem. Spielberg het talle pryse gewen, insluitende drie Oscars, twee Baftas en vier Directors Guild of America-pryse, sowel as die AFI Life Achievement-prys in 1995, die Kennedysentrum-eerbewys in 2006, die Cecil B. DeMille-prys in 2009 en die Presidensiële Vryheidsmedalje in 2015. Sewe van sy rolprente is deur die Library of Congress in die Nasionale Rolprentregister ingesluit as "kultureel, histories of esteties belangrik". Spielberg het in Kalifornië in die rolprentwese studeer. Nadat hy verskeie televisie-episodes verfilm het, het hy die TV-fliek Duel (1971) geregisseer. In 1975 het hy beroemd geraak met die supertreffer Jaws. Hy was die regisseur van nog lokettreffers soos Close Encounters of the Third Kind (1977), E.T. the Extra-Terrestrial (1982) en die oorspronklike Indiana Jones-trilogie (1981-'89). Hy het daarna die dramarolprente The Color Purple (1985) en Empire of the Sun (1987) geregisseer. In 1993 het Spielberg twee treffers geregisseer: die wetenskapsfiksieprent Jurassic Park, die grootste lokettreffer destyds, en die Holocaustdrama Schindler's List, wat dikwels genoem word een van die beste rolprente wat nog gemaak is. Hy het die Oscar vir laasgenoemde en die epiese 1998-rolprent Saving Private Ryan oor die Tweede Wêreldoorlog gewen. Sy rolprente daarna sluit in A.I. Artificial Intelligence (2001), Minority Report (2002) en War of the Worlds (2005); die avontuurprente The Adventures of Tintin (2011) en Ready Player One (2018); die historiese dramas Amistad (1997), Munich (2005), War Horse (2011), Lincoln (2012), Bridge of Spies (2015) en The Post (2017); die musiekprent West Side Story (2021); en die halfoutobiografiese drama The Fabelmans (2022).
In die nuus
![]()
![]() Het u geweet...
... dat mens artikels kan soek volgens die eerste letters van die artikelnaam? By die Voorvoegselindeks kan mens byvoorbeeld "ek" intik en alle artikelname wat met "ek" begin, opspoor. ... dat die katedraal van Straatsburg, met sy toring van 142 meter, wat in 1439 in Straatsburg voltooi is, sover bekend tot 1874 die hoogste gebou ter wêreld was? ...dat die Gautrein se spoorwydte van 1 435 mm breër is as die standaardwydte van 1 067 mm van die Suid-Afrikaanse smalspoor? Dit is só gekies om die trein se stabiliteit te verseker teen sy topsnelheid van 160 km/h. ... dat Clarens in die Oos-Vrystaat vernoem is na Clarens, die noordwestelike stadswyk in Montreux, Switserland, waar president Paul Kruger van die Zuid-Afrikaansche Republiek oorlede is? ...dat water nie altyd by 100° Celsius kook nie? Hoe hoër bo seevlak 'n persoon is, hoe laer die kookpunt.
![]() Vandag in die geskiedenis
![]()
|
![]() Vind artikels
![]() | |
Geografie - Geologie Afrika • Suider-Afrika • Amerika • Antarktika • Asië • Europa • Oseanië Rusland • Turkye • Verenigde State van Amerika Lande • Baaie • Berge • Eilande • Mere • Oseane • Riviere • Woestyne | ||
Geskiedenis | ||
Kultuur | ||
Religie | ||
Samelewing | ||
Taal | ||
Tegnologie | ||
Wetenskap | ||
![]() Wikipedia in ander tale
![]()
| ||
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels العربية • مصرى • Cebuano • Deutsch • English • Español • Français • Italiano • 日本語 • Nederlands • Polski • Português • Русский • Svenska • Українська • Tiếng Việt • Winaray • 中文 | ||
Weergawes met meer as 750 000 artikels فارسی | ||
Weergawes met meer as 500 000 artikels Нохчийн • Català • Čeština • Suomi • Magyar • Bahasa Indonesia • 한국어 • Norsk (bokmål) • Română • Srpskohrvatski / српскохрватски • Српски / srpski • Türkçe • Татарча / tatarça • Bân-lâm-gú | ||
Weergawes met meer as 250 000 artikels Беларуская • Български • Cymraeg • Dansk • Ελληνικά • Esperanto • Eesti • Euskara • עברית • Հայերեն • Қазақша • Baso Minangkabau • Bahasa Melayu • Simple English • Slovenčina • Oʻzbekcha | ||
Weergawes met meer as 100 000 artikels Afrikaans • Asturianu • Azərbaycanca • تۆرکجه • বাংলা • Bosanski • Galego • हिन्दी • Hrvatski • ქართული • Latina • Lietuvių • Latviešu • Malagasy • Македонски • मराठी • မြန်မာဘာသာ • Norsk (nynorsk) • Occitan • Slovenščina • Shqip • தமிழ் • Тоҷикӣ • ไทย • اردو • 粵語 | ||
Weergawes met meer as 50 000 artikels Башҡорт • Беларуская (тарашкевіца) • Brezhoneg • کوردی • чӑвашла • Frysk • Gaeilge • Kreyòl ayisyen • Íslenska • Basa Jawa • Kurdî / كوردی • Кыргызча • Lëtzebuergesch • Ladin • lombard • മലയാളം • Plattdüütsch • नेपाल भाषा • ਪੰਜਾਬੀ • Piemontèis • شاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī) • Basa Sunda • Kiswahili • Ślůnski • తెలుగు • Tagalog • Vèneto | ||
Lys van alle taalweergawes van Wikipedia
| ||
![]() Susterprojekte
![]() | ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
|
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u die voorblad verfris.
|