Gaan na inhoud

Able Leadership

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Able Leadership (AL) is 'n Suid-Afrikaanse politieke party wat gelei word deur Dr Tinyiko Khosa. Die party stel beter bestuur in Suid-Afrika as hoofdoelwit.

AL het aan die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024 deelgeneem.[1]

Nasionale verkiesings

[wysig | wysig bron]
Verkiesing Stemme % Setels
2024 3 867 0,02 0

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. National Candidates List, Independent Electoral Commission, Besoek 26 Maart 2024.