Gaan na inhoud

feniksvoël

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Weergawe deur Jcwf (Besprekings | bydraes) op 13:38, 29 Julie 2019
(verskil) ← Ouer weergawe | Huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
'n Voorstelling van die feniksvoël.
Enkelvoud Meervoud
  feniksvoël      
   
(lêer)
fe•niks•voël
(mitologie) Fabelagtige voël, enig in sy soort, wat homself elke 500 jaar verbrand en weer uit sy eie as herrys ('n simbool van onsterflikheid).
Ons sal opstaan en soos die feniksvoël uit die as verrys.

    Sinonieme

feniks

    Vertalings

  Vertalings:    feniksvoël
Engels: phoenix(en)
Nederlands: feniks(nl)