Gaan na inhoud

heilig

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   heilig     heilige     heiligs    
Vergrotend   heiliger     heiligers  
Oortreffend   heiligste    
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
  die heiligste        
hei•lig
Spesiaal en afgesonder; vir 'n gewyde doel eenkant opsy gesit.
Jy loop op heilige grond.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels holy(en)
Nederlands heilig(nl)


Bywoord
heilig
'n Skoon lewe sonder sonde lei; geestelik en sedelik verhewe.
Hulle het heilig geleef.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels holy(en)
Nederlands heilig(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  heilig 
Verlede Tyd  ek   het geheilig    
Teenwoordige deelwoord geheiligde     
Aan God opgedra; vir godsdienstige doeleindes geseën of gewy.
Ons Vader wat in die hemel is, laat u Naam geheilig word; laat u Koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel, net so ook op die aarde.[1]
«Die doel heilig die middele.»
Enige manier van doen is geregverdig as die doel goed is.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: hallow(en), sanctify(en)
Nederlands: heiligen(nl)