Gaan na inhoud

feniks

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Weergawe deur Jcwf (Besprekings | bydraes) op 13:37, 29 Julie 2019
(verskil) ← Ouer weergawe | Huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
'n Voorstelling van die feniksvoël.
Enkelvoud Meervoud
  feniks     fenikse  
   
(lêer)
fe•niks
  1. (mitologie) Fabelagtige voël, enig in sy soort, wat homself elke 500 jaar verbrand en weer uit sy eie as herrys (simbool van onsterflikheid).
  2. (figuurlik) 'n Unieke en seldsaam begaafde persoon.
  3. (figuurlik) Vervanging vir iets wat verwoes is, veral deur vuur.
  1. Ra is onder andere ook as 'n ram, kewer, feniks, slang, bul, kat of leeu uitgebeeld.
  2. Albert Einstein was 'n ware feniks.
  3. Ons sal opstaan en soos die feniks uit die as verrys.

    Sinonieme

feniksvoël

    Vertalings

  Vertalings:    feniks
Engels: phoenix(en)
Nederlands: feniks(nl)