Gaan na inhoud

figuurlik

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   figuurlik     figuurlike      
fi•guur•lik
(taalkunde) Deur verbeelding en nie letterlik nie.
Swak verlede deelwoorde word letterlik gebruik, byvoorbeeld: 'n gebreekte been, terwyl sterk verlede deelwoorde figuurlik gebruik word, byvoorbeeld 'n gebroke hart.

    Antonieme

letterlik

    Afkorting

fig.

    Vertalings

  Vertalings:    figuurlik
Engels: figuratively(en)
Nederlands: figuurlijk(nl)