Gaan na inhoud

België

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.


Landsvlag
Ligging in Europa
Pleknaam
België
   
(lêer)
Bel•gië
'n Naam van 'n staat in die noordweste van die Europese vasteland.
  1. Die koning en koningin van België is Donderdag deur seremoniële glans, kompleet met ʼn kanonsaluut, op die eerste dag van hul ampsbesoek aan Suid-Afrika by die Uniegebow in Pretoria verwelkom.[1]
Belgies


    Vertalings

  Vertalings:    België
Engels: Belgium(en)
Nederlands: België(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor België.