Gaan na inhoud

Parys

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Besienswaardighede in Parys.
Pleknaam
Parys
Pa•rys
Die hoofstad en grootste stad van Frankryk.
Parys is verreweg die grootste Franssprekende metropool ter wêreld en die kulturele spilpunt vir die internasionale gemeenskap van Franstaliges (die sogenaamde Frankofonie).

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: Paris(en)
Nederlands: Parijs(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Parys.