Gaan na inhoud

die

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die hond is 'n boerboel.
Lidwoord
die
Hulp:IPA: [di]
   
(lêer)
دِي
di
Bepaalde lidwoord wat gebruik word om na iets bepaalds te verwys (kyk ook na die onbepaalde lidword 'n).
Die kind speel in die tuin.
Die potlood is myne.

    Vertalings


Enkelvoud Manlik Vroulik Onsydig
Nominatief der die das
Genitief des der des
Datief dem der dem
Akkusatief den die das
Meervoud Alle geslagte
Nominatief die
Genitief der
Datief den
Akkusatief die
IPA:
Standaardtaal tot 1957: [diː]
Noord-Duitse en Middelduitse standaardtaal sedert 1957: [diː]
Suid-Duitse en Oostenrykse standaardtaal sedert 1957: [d̥iː]
Switserduitse standaardtaal: [d̥iː]
Die, nominatief en akkusatief meervoud van die bepaalde lidwoorde der, die en das.
Die, nominatief en akkusatief enkelvoud van die bepaalde vroulike lidwoord.
Enkelvoud Manlik Vroulik Onsydig
Nominatief der die das
Genitief dessen deren dessen
Datief dem der dem
Akkusatief den die das
Meervoud Alle geslagte
Nominatief die
Genitief deren
Datief den
Akkusatief die
Betreklike voornaamwoord
Nominatief en akkusatief meervoud; wie, wat
Nominatief en akkusatief vroulik; wie, wat


Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd I die
he, she, it dies
Verlede Tyd died
Verlede Deelwoord died
Teenwoordige Deelwoord dying
Verdere vervoegings: die (vervoeging)
IPA: Suid-Afrikaans: [daː]
Brits: [dʌɪ̯]
Amerikaans: [daɪ̯]
Sterwe


Enkelvoud Meervoud
  die     dies  
IPA: [ˈdiːe], meervoud: [ˈdiːɛs]
Dag


m v o mv
nominatief die die dat die
genitief des der des der
datief dien der dien dien
akkusatief dien die dat die
  1. Die; nominatief van die manlike bepaalde lidwoord enkelvoud
  2. Nominatief en akkusatief van die vroulike bepaalde lidwoord enkelvoud
  3. Nominatief en akkusatief van die bepaalde lidwoord meervoud


IPA: [di]
(lêer)
Aanwysende
voornaamwoord
(nl)
Lidwoord naby veraf
de deze   die 
het  dit  dat  
Verboë vorme (*verouderd)
dezes* diens
dezer* dier*
dezen dien*
Daardie
«Wil je die rode wijn of deze witte wijn?»
Wil jy daardie rooi wyn of hierdie wit wyn?

    Eienskappe

Aanwysende voornaamwoord manlik en vroulik enkelvoud asook meervoud.
Wie, wat
«De wijn die je opengemaakt hebt, is erg lekker.»
Die wyn wat jy oopgemaak het, is baie lekker.

    Eienskappe

Betreklike voornaamwoord manlik en vroulik enkelvoud asook meervoud, die sogenoemde de-woorde.