Gaan na inhoud

gebruiker

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  gebruiker     gebruikers  
ge•brui•ker
  1. Iemand wat iets (soos 'n voorwerp of substansie) gebruik.
  2. (rekenaarwetenskap) Iemand wat 'n rekenaar of 'n rekenaarnetwerk gebruik, veral 'n persoon wat 'n gebruikersrekening geskep of ontvang het.
  1. Hy is die gebruiker van die voorwerp.
  2. Hierdie gebruiker is geblokkeer.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: user(en)
Nederlands: gebruiker(nl)