Gaan na inhoud

vloei

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  vloei 
Verlede Tyd  ek   het gevloei    
Teenwoordige deelwoord vloeiende     
Hulp:IPA: [flui]
   
(lêer)
vloei
Saggies stroom; egalig in 'n rigting beweeg.
  1. Mere vloei nie soos riviere nie, maar riviere vloei algemeen in en uit mere.
  2. Elektriese stroom is die vloei (beweging) van elektriese ladings.

    Vertalings

  Vertalings:    vloei
Engels: flow(en)
Nederlands: vloeien(nl)
Xhosa: ela