Gaan na inhoud

voorsitter

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  voorsitter     voorsitters    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  voorsittertjie     voorsittertjies  
voor•sit•ter
Persoon wat voorsit en die leiding neem; hoof van 'n bestuur of leier van 'n vergadering.
Die voorsitter het die vergadering geopen.

    Vertalings

  Vertalings:    voorsitter
Engels: chairman(en), president(en)
Nederlands: voorzitter(nl)